<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.A                         F#m
 Die weelde van die Heer Geklee in majesteit
.                Bm
 Die hele aarde juig
.                 E
 Die hele aarde juig
.    A
 Hy klee Homself met lig
.   F#m
 En duisternis moet vlug
.             Bm                  E
 Begin en die einde Begin en die einde

[C1]
.        A
   Hoe groot is ons God, Ons sing
.       F#m                        D
   Hoe groot is ons God almal sal sien
.        E                      A
   Hoe groot, Hoe groot Is ons God

[V2]
.A
 Eeue kom en gaan
.   F#m
 En tyd is in Sy hand
.              Bm                  E
 Begin en die einde Begin en die einde
.     A
 Die Godheid, Drie-in-een
.F#m
 Vader, Gees en Seun
.                Bm                   E
 Die Leeu en die Lam Die Leeu en die Lam

[C2]
.        A
   Hoe groot is ons God, Ons sing
.      F#m                         D
   Hoe groot is ons God almal sal sien
.        E                      A
   Hoe groot, Hoe groot Is ons God

[B1]
.    A
   Naam bo elke naam
.  F#m
   Waardig is die lam
.      D
   My hart sal sing
.        E          A  E
   hoe groot is ons God

[B2]
.    A
   Naam bo elke naam
.  F#m
   Waardig is die lam
.      D
   My hart sal sing
.        E          A     E
   hoe groot is ons God ......(Tempo na 112)

[P1]
.   E            A         D           A
   Dan moet ek juig, my Redder en my God
.  A            Bm E           A   (E)
   Hoe groot is U, - Hoe groot is U
.  E              A     D                 A
   Want deur die hele skepping klink dit saam
.               Bm     E    F#m
   Hoe heerlik Heer U grote Naam
.               Bm     E    F#m
   Hoe heerlik Heer U grote Naam
.               Bm      E   D Dm  (A)
   Hoe heerlik Heer U grote Naam__</lyrics>
<title>Hoe groot is ons God</title>
<time_sig>4/4 S004</time_sig>
<tempo>88 last verse to 112</tempo>
<author>Jesse Reeves, Ed Cash, Chris Tomlin</author>
<aka>Die Weelde van die Heer</aka>
<key>A</key>
</song>